OOPS. Your Flash player is missing or outdated.Click here to update your player so you can see this content.
Teken In
Ja, ons teken in vir ons eie OnsTroudag.co.za trou-webblad!
Welkom! Ons weet julle en jul gaste gaan jul OnsTroudag.co.za geniet.
Die volgende stappe is:
1. Kies hoe lank julle wil inteken
2. Druk die ooreenstemmende knoppie. Die intekenvorm sal dan verskyn. Voltooi die intekenvorm en stuur dit
3. Sodra julle jul intekenvorm gestuur het, verskyn ons bankbesonderhede. Betaal nou vir jul webblad deur 'n internet-, selfoon of persoonlike banktransaksie.
4. Sodra jul bankbetaling bevestig is, aktiveer ons jul webblad, met jul unieke webadres en persoonlike wagwoord
... en julle begin!
| 3 Maande |
|---|
| Jul troudag webwerf sal vir 3 maande sigbaar wees. Hierdie plan kos R399 |
| 4 Maande |
|---|
| Jul troudag webblad sal vir 4 maande sigbaar wees. Die koste van hierdie plan is R499 |
| 5 Maande |
|---|
| Jul troudag webblad sal vir 5 maande sigbaar wees. Die koste van hierdie plan is R599 |
| 6 Maande |
|---|
| Jul troudag webblad sal vir 6 maande sigbaar wees. Die koste van hierdie plan is R699 |
| 1 Jaar |
|---|
| Jul troudag webblad sal vir 1 jaar sigbaar wees. Die koste hiervan is slegs R999 - dit is 'n korting van 40% op die gewone prys! |
