Tuis arrow Ons doen ook e-troukaartjies
Ons doen ook e-troukaartjies


Stuur Dagboek-ons-Troudatum e-kaartjies aan jul gaste

As julle regtig seker wil maak jul gaste hou jul troudatum uit, stel hulle vroeg van jul troudatum in kennis met Dagboek-ons-Troudatum (save-the-date cards) kaartjies - veral as julle trou oor 'n langnaweek, in enige van die skoolvakansies, in die Kerspiektyd of met Paastyd, wanneer jul gaste moontlik self vakansieplanne het.

Doen dit baie maklik met ons Dagboek-ons-Troudatum e-kaartjies!

Dis ook die ideale manier om die adres van jul persoonlike trou-webblad aan jul gaste bekend te maak. Nog 'n nuttige wenk: herstuur jul Dagboek-ons-Troudag kaarjie drie weke voor die tyd aan gaste wat nog nie rsvp het nie, saam met ‘n boodskap in jou epos, om hulle te herinner.

Maklik!

Dit werk so:
1. Gaan na www.pinkpigeon.jimdo.com om ons grafiese kunstenaar se portefeulje te sien
2. Kontak haar direk op 082-858-6312 en/of voltooi haar kontakvorm
3. Sy kan vir julle 'n e-Dagboekons-Troudatum (Save the Date) en/of troukaartjie ontwerp wat by jul webwerfontwerp pas - of enige iets anders as ontwerp gebruik, soos byvoorbeeld 'n foto van julle
4. Haar fooi is R300 per ontwerp.
5. Julle kan die kaartjies epos en/of laat druk en pos. (Jy betaal per kaartjie vir drukwerk, en dit is nie regtig duur om net tien kaartjies te laat druk nie. Dit werk goed om 'n paar te druk vir die gaste sonder internet en ook as aandenking; die res van die gaste is baie gemaklik met e-Save-the-Date kaartjies en e-troukaartjies.)
6. 'n Groot voordeel van e-kaartjies is dat jy nie per kaartjie betaal nie. Dit maak dit baie ekonomies, sodat jy meer vir ander spesiale dingetjies oor het.
7. Ons ontwerper kan ook kaartjies verpersoonlik, sodat elke gas 'n kaartjie ontvang waarop sy/haar/hul name persoonlk aangebring is. Dit kos R10 ekstra per kaartjie.
8. EN moenie dink e-kaartjies is afskeepwerk nie! Professionele e-ontwerp is ongelooflik mooi! 
 

Kontak www.pinkpigeon.jimdo.com of Lovia 082-858-6312 ... so maklik soos dit!


 

 
Teken in op OnsTroudag se nuusbrief!
Vir nuus, nuttighede en notas van OnsTroudag soos
  • Stel self 'n oorspronklike tema vir jou troue saam
  • Idees vir tafelgeskenkies
  • Something old, something new ?
  • Troukoek sjeik
  • Klink die glasies! Die lekkerste verwelkomingsdrankies
  • Idees vir huweliksbeloftes
  • Ons versameling romantiese aanhalings en gedigte
Email:
Ons belowe om jou email adres privaat te hou

Hernu hier






Wagwoord vergeet?
Nog nie jou eie troudag webblad nie?
Teken nou in.