Tuis arrow Jul persoonlike troue-webblad arrow Glanspunte
Wat is als beskikbaar?

Wat is alles beskikbaar vir jul persoonlike OnsTroudag.co.za webblad?

  • jul eie persoonlike webadres
  • jul eie foto op jul voorblad
  • onbeperkte keuse uit professioneel ontwerpte templette en temas wat vrylik gekombineer kan word
  • gratis rsvp-diens
  • ekstras op jul rsvp-blad Jul rsvp-vorm kan aangepas word om gaste te vra om bykomende keuses aan te dui, soos hul keuse vir die hoofgereg of vir akkommodasie
  • kies self die epos adres vir jul RSVPs sodat dit na julself, na die venue ko-ordineerder of jul huweliksbeplanner kan gaan
  • Dagboek-ons- Datum e-kaartjies Epos jul troudatum en jul eie OnsTroudag.co.za adres na jul gaste lank voor jul troukaartjies uitgaan sodat hulle jul datum oophou
  • ruimte vir trougeskenk register of om jul geskenkvoorkeure bekend te maak 
  • sit self skakels in na byvoorbeeld jul venue, geskenkregister of vir reisreelings
  • laai padkaarte na jul venue
  • onbeperkte ruimte
  • onbeperkte foto-album waar gaste self troufoto's kan aflaai en laat druk, enige plek op aarde
  • Gasteboek waarin jul gaste skryf. Kies self die epos adres waarheen dit moet gaan
  • Jul eie wagwoord, sodat net julle op jul webwerf kan skryf
  • Veiligheid - julle besluit self met wie julle jul webadres deel
  • Laat bladsye se titels verander of afskakel om aan te pas by jul unieke beplannning, styl of kultuurbehoefte
  • Die dienste van joernaliste om jul storie vir julle te skryf, as jul tyd beperk is
  • Ekstra dienste soos ontwerp van 'n eksklusiewe tema spesiaal vir julle
  • en 'n algeheel privaat webwerf, as julle dit kies
  • en keuse van permanente webverblyf
  • Volledige huweliksbeplanner - heeltemal gratis
  • Verander van templet enige tyd
  • Gebruik vir kort en langtermyn  - drie maande tot onbepaald 
  • Jul eie name as deel van jul webadres
  • Tutoriaal
  • Maklik om te gebruik
  • Demo's vir idees en wenke
  • Geen advertensies (pop-ups) op jul webwerf
jul-eie-webblad1.jpg

Vir Julle

Verwelkomingsnota
Wie is die Bruid
Wie is die Bruidegom
Ons Storie
Ons Verlowing
Aan Jou
Ons Dagboek

 


Memoires

Ons Trou-album
Ons gasteboek
Dankie!
Notas
Ons beveel aan

Vir jul gaste

Ons Familie
Ons Gevolg
Ons Seremoniemeester
Ons Huwelikskalender
Ons Seremonie
Ons Onthaal
Ons Troudagprogram
Padaanwysings
Akkommodasie
Reisreelings
Weervoorspelling
Bruidsregister

 
 
Teken in op OnsTroudag se nuusbrief!
Vir nuus, nuttighede en notas van OnsTroudag soos
  • Stel self 'n oorspronklike tema vir jou troue saam
  • Idees vir tafelgeskenkies
  • Something old, something new ?
  • Troukoek sjeik
  • Klink die glasies! Die lekkerste verwelkomingsdrankies
  • Idees vir huweliksbeloftes
  • Ons versameling romantiese aanhalings en gedigte
Email:
Ons belowe om jou email adres privaat te hou

Hernu hier






Wagwoord vergeet?
Nog nie jou eie troudag webblad nie?
Teken nou in.