|
Webblad ontwerpe vir jul troue |
|
So lyk die templette waarmee julle self jul persoonlike trouwebwerf skep. Onthou, jy kan elke binneraam met enige binneraam kombineer (die buiteraam loop buite om bevat die menu, teryl die binneraam die ontwerp rondom jul foto is). Julle kan ook die buiterame gebruik met net jule foto, sonder die binneraam. Julle kan dus meer kombinasies skep as wat ons hier wys. Julle kan ook jul trou-webblad in 'n kits 'n nuwe baadjie gee deur jul keuses te verander. Klik op enige ontwerp om dit vergroot.
|