1. Teken in
Kies die naam van jul webwerf, op die formaat NaamenNaam, soos in JanenRosa of RosaenJan
Besluit hoe lank julle wil inteken - van drie maande tot een jaar, met die opsie om vir enige periode te hernu
Besluit of julle ‘n privaat webwerf wil hê en of julle 'n eksklusiewe tema wil laat opstel.
Koop jul webblad
2. Kry jul adres en wagwoord
Ons verwerk jul intekening en stuur jul persoonlike adres en wagwoord vir julle so gou as wat ons kan ... binne een tot drie werksdae
3. Kies jul templet
Teken in op jul webblad en kies jul templet en voorblad ... enige kombinasie! Julle kan ook enige tyd van templet verander, selfs op die laaste minuut. Julle kan ook ‘n eksklusiewe templet spesiaal vir julle laat ontwerp
4. Begin!
-
laai jul eie foto op die voorblad
-
 voltooi jul bladsye soos julle goed dink
-
sms of epos jul webadres na jul vriende, al is julle nog nie klaar nie. Dit is 'n 'werk in wording'!
-
hou dagboek van jul troudag
-
druk jul huweliksbeplanner en gebruik dit as werksdokument om jul tema uit te werk
-
en meer
Handige skakels
V&A Hoe om OnsTroudag te gebruik
V&A oor ons adres
V&A oor ons wagwoord
V&A oor ons foto-album en gasteboek
Fooie
Teken in
|